“Translated from Afrikaans: Genl. Smuts en sy aanhangers het sonder enige weifeling al hul veelgeroemde strewe na versoening en die skepping van een volk uit Afrikaans- en Engelssprekendes op die altaar van die Britse Ryk gelê. Helder staan dit uit dat hul strewe nie was om 'n waarlik Suid-Afrikaanse volk te laat ontstaan nie, maar 'n vertakking van die Engelse volk woonagtig in Suid-Afrika. Daarin moes die Afrikanerdom opgelos word. Hierdie oorlogskrisis was nodig om dit vir almal glashelder te stel.”

Share & Save

Meaning

Not documented yet.

When It Was Said

Not documented yet.

Who It Was Said To

Not documented yet.

Historical Context

Not documented yet.

Source

Not documented yet.

Original Language & Translation

Originally said in English.

Did They Really Say It?

Not documented yet.

Did You Know?

Not documented yet.

About Hendrik Verwoerd

Hendrik Verwoerd is quoted here; further biographical details are not publicly available.

More from Hendrik Verwoerd (44 quotes) →